Zoggle's Directory based on ODP

World - Afrikaans - Samelewing - Persoonlike webbladsye





 

Zoggle search:     Results per page:     Matching: some words all words   


Top: World: Afrikaans: Samelewing: Persoonlike webbladsye  (42)
Afrikaanse persoonlike webblad.
Description

See also:

This category in other languages:
   
Albanian  (6)   Arabic  (162)   Armenian  (42)  
Asturian  (1)   Azerbaijani  (9)   Basque  (22)  
Belarusian  (6)   Bosnian  (53)   Bulgarian  (45)  
Catalan  (546)   Chinese Simplified  (92)   Chinese  (111)  
Croatian  (133)   Czech  (218)   Danish  (443)  
Dutch  (380)   English  (9,585)   Farsi  (11)  
Finnish  (208)   French  (710)   Galician  (31)  
German  (9,568)   Greek  (30)   Gujarati  (0)  
Hebrew  (42)   Hindi  (14)   Hungarian  (54)  
Icelandic  (11)   Indonesian  (181)   Interlingua  (17)  
Italian  (413)   Korean  (30)   Kurdish  (19)  
Latin  (9)   Lithuanian  (97)   Malay  (85)  
Marathi  (0)   Norwegian  (411)   Polish  (511)  
Portuguese  (14)   Romanian  (205)   Russian  (154)  
Scots Gaelic  (2)   Serbian  (30)   Slovak  (73)  
Slovenian  (5)   Spanish  (1,545)   Swedish  (405)  
Tagalog  (6)   Tamil  (30)   Telugu  (19)  
Thai  (18)   Turkish  (354)   Ukrainian  (29)  
Vietnamese  (12)   Welsh  (3)  


  • AH Bogaards - Teologiese artikels.
  • Andre Botha - Bladsye oor geloofsake, boere-inligting, IT en ouditkunde, en motorfietse.
  • BA Zuiddam - Spy-tydskrif, grappe, gratis boeke en artikels in die Tasmaniese studeerkamer van dr BA Zuiddam.
  • Bobby Loubser - Gedigte, sermoene en reisjoernale.
  • Byl Cameron - Amerikaner se bladsy oor Suid-Afrikaanse geskiedkundige kwessies. Verskeie artikels in Engels en Afrikaans.
  • Christo van Rensburg - Portaal oor Suid-Afrikaanse kwessies en Australiese musiek.
  • Cindy Gertenbach - Kuberpersoonlikheid Heksie se werf met stories, gedigte, grafika en foto's.
  • Dawid Willem Smith - Babafoto's en brokkies oor 3 Oktober wêreldwyd.
  • Dirk Human - Sendeling in Okraine se briewe aan gebedsmaats.
  • Etienne de Heus - Bladsy oor sy werk, 'n plakboek, reisdagboek van 1999, restaurante en sy vrye tyd.
  • Ferdi Greyling - Foto's en staaltjies oor nostalgiese plekke.
  • Hannelie Botha - Reisjoernaal Woordreis in die vorm van gedigte.
  • Hannes Niemand - Nes vir Afrikaanse gedigte.
  • Hennie Serfontein - Skakels, beginsels en familiefoto's.
  • Hugo Lombaard - Fotografie, klankingenieurswese, genealogie en volkspele.
  • Iakovlev Andrei Viktorovich - Foto's, taalbelangstelling en stokperdjies van dié Rus.
  • Jako Olivier - Sasolburger se portaal na sy werwe oor Suid-Afrikaanse tale, Sasolburg, die lied Stille Nag, en eDigbundel.
  • Jerling - Mark, Anneline en Annabelle van Nieu-Seeland.
  • Johann Lochner - Bladsye oor sterrekunde, sport, elektronika en rekenaars.
  • Julian Müller - Spesialis op die gebied pastorale werk.
  • Louis Engelbrecht - Foto's van hom toe hy klein was, en van sy vrou, sy London-besoek asook die Engelbrecht-trek.
  • Louis Palm - Herinneringe, skryfsels, foto's en gedigte.
  • Lourens Breytenbach - Gedigte, grappies, gratis goed en Engelse weergawe.
  • Louwrens van der Merwe - Afrikaner in Nieu-Seeland se foto's en herinneringe.
  • Martin Badenhorst - Die enigste Afrikaner Dominikaner priester.
  • Martin Cilliers - Van Tampa, Florida, VSA. Foto's van sy reis van 1985.
  • Peter Ben-Israel - Aanlyn digbundel iPitjie se Potjie.
  • Piet Conradie - Hoe om jou te Afrikaans met jou rekenaar, reisverhale, sonwysers, Africana, kortgolfradio en iets oor sy gesin.
  • Pieter Breed - Engelse en Afrikaanse gedigte, en webskakels.
  • Reinderd Visser - Wedervaringe in Taiwan, waar Reinderd onderwys gee.
  • Renier Claassen - Rolstoelryer van Oudshoorn se foto's en vertellings oor haar ongeluk.
  • Retief de Villiers - Reisiger van Strand in Kaapstad se VSA-dagboek.
  • Samuel Murray-Smit - Weblog van die eerste drie weke van Samuel Murray se verhuising van Kaapstad na Johannesburg. Ingedeel volgens weke, met vloerplanne van sy woonstel.
  • Thomas Minnaar - Miershoop gedigte.
  • Zandes Burger - Gedigte en biografie.

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor



Personal Open Directory is open source software by
J. Grohol, R. Chiswell & R. Faulds
Copyright 1999-2003. v1.95. All rights reserved.



Personal Open Directory Home

Hosted by IT-EDV-Consulting, Marco Leoni (Impressum)



Good day. It is about five to six, in the afternoons.
It is thursday, the 11. january 2007. The day today thus is the 11th day in this running year. In CTIME format this point of time stands for: Thu Jan 11 17:53:54 2007

Lately I detected the following website directory.zoggle.info!
Today we have choosen an especial fine word: Dezentrale Permutationssynoptien



ZLV: 4; ZCT: 2007-01-11-17-53-54